Stroke Newsletter Spring 2013 - grap
Article Index
Stroke Newsletter Spring 2013
7 tips for heart-healthy eating away from home
The following is only for older people
Ability of brain to protect itself from damage revealed
Ways to dodge incontinence
Joke
7 ways to keep stress and blood pressure down
SOMETIMES IT’S GOOD TO BE ORDINARY!
5 ways exercise helps men and women
4 ways to keep moving with joint pain
Grap
For men over 50: Take control of your health
All Pages

Grap: Die toeriste kom in Hluhluwe aan in Zoeloeland en kan nie besluit oor hoe om die naam uit te spreek nie. Na 'n groot debat besluit hulle om maar iets te gaan eet. Hulle kom toe in die restaurant aan en besluit om die kelnerin te vra:

"Ag sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel hoe mens julle plekkie se naam uitspreek?"

"Ja seker" is die kelnerin se antwoord,

"'n Mens spreek dit so uit: Sspuuurr!"