Stroke Newsletter Autumn 2014 - grap 2
Article Index
Stroke Newsletter Autumn 2014
Silent Killer Stalks 6.3 Million South Africans
Five Ways to Use Less Salt
Tips For Buying Shoes
Grappie
Better Sleep, Naturally
Nog 'n Grappie
Fat, Sick and Sad South Africans
Joke
Ways to Become Mindful
All Pages

 

 

Die kinders ontdek 'n ou tikmasjien in die huis, en die pa
moet verduidelik. Hy sit 'n vel papier in en tik. Hulle is
verstom.
"Waar prop jy hom in?"
"Nee, jy prop hom nie in nie."
"Waar is sy batterye?"
"Nee, hy het nie batterye nie."
"Heng, hoekom het hulle dit nie al lankal uitgevind nie?"

 

 alt

 

What do you think its thinking??????