Stroke Newsletter Autumn 2014 - grap
Article Index
Stroke Newsletter Autumn 2014
Silent Killer Stalks 6.3 Million South Africans
Five Ways to Use Less Salt
Tips For Buying Shoes
Grappie
Better Sleep, Naturally
Nog 'n Grappie
Fat, Sick and Sad South Africans
Joke
Ways to Become Mindful
All Pages

 

 

Ouma en haar kleinseun loop rond in die winkels.
Ouma: "Diploma, bring vir my die suiker en sit neer daai pak lekkers."
Kassier: "Is daai kind se naam rêrig Diploma, Tannie ?
Ouma: "Ja dit is."
Kassier: "Hoekom noem julle hom Diploma ?

Ouma: "Want ek het my dogter kollege toe gestuur en dit is wat sy teruggebring het huistoe."